Tennis 2018-09-28T10:53:27+00:00
  • Sport-Tennis-Hoerskool-Linden

Tennis

Magriet Nel

magriet.nel@linden.co.za

Divan van Rensburg van Kinetik Tennis Academy

www.kinetiktennis.com

Maandae 6:00 tot 7:00

Donderdae 14:30 tot 16:30

Seuns speel die hele jaar wedstryde, gewoonlik op ‘n Vrydag

Dogters speel in kwartaal 1, 3 en 4 wedstryde, gewoonlik op ‘n Dinsdag

Seuns

Premier skole liga

St Benedicts College Invitational Tennis League

Interhoër vir junior en senior spanne

Dogters

Skole liga

Interhoër vir junior en senior spanne

Sun City Menlo Mix in Maart

Bethlehem toernooi in September

Jaarlikse Linden-kampioenskappe in die derde kwartaal

Let wel:  Toere word deur die ouers betaal

Seuns

Wit Topspin Lindenbroek

Wit gholfhemp met groen langs sye en geel omboorsel tussen wit en groen. Linden-wapen is agterop

Wit sportsokkies en tekkies

Let wel: A-span se drag mag verskil

Dogters

Voorgeskrewe tennisrokkie (groen en geel)

Opwarmingstop: Eerste span oorwegend wit

Tweede span oorwegend groen

Wit sportsokkies en tekkies