Swem 2019-11-29T12:08:21+00:00
  • Sport-Swem-Hoerskool-Linden

Swem

Me Francisca Lintvelt

Maandae van 6:00 tot 7:00 by die Linden publieke swembad

Woensdae van 6:00 tot 7:00 by die Linden publieke swembad

Swem vind plaas in die eerste en vierde kwaartaal van die skoolkalender

Interhuis swemgala is gewoonlik die tweede week in Januarie

Intergala’s vind op Donderdae middae plaas

Intergala’s en interhoër in die A-afdeling van Divisie 1

Prestige-byeenkoms: Klik hier vir 2019 se ligabepalings

Dogters:  Swart Speedo-swemkostuum

Seuns:  Swart Speedo-swembroek of skipants

Amptelike groen Hoërskool Linden swemkeps