Seunshokkie 2018-12-10T13:52:16+00:00
  • Sport-Seunshokkie-Hoerskool-Linden

Seunshokkie

Eerste span: Leon Keulder

Tweede span: Jandrè du Plessis

Onder 15: Franco Marx

Onder 14: Ruhan Marx

Maandae tot Vrydae van 14:30 tot 17:30

Volg program op kennisgewingbord vir individuele spanne

Wedstryde vind plaas in die eerste en tweede kwartaal van die skoolkalender

Maart tot Mei: Weekliks in D10-liga en Southerns-liga

Maart tot April: Saterdae in NWU-reeks

D12 liga

NWU reeks (slegs teen skole wat seunshokkie spanne het)

Southerns liga (vriendskaplik)

Hokkiekliniek vir alle ouderdomme en spanne: 22 en 23 Februarie 2019 by Hoërskool Linden

Eerste span toer: Bloemfontein 28-31 Maart 2019

Eerste span:

Voorgeskrewe eerste span kleredrag

Skeenskerms en mondstukke is verpligtend

Onder 14, 15, 16 en tweede span:

Wit Linden LO-gholfhemp

Groen Lindenbroek met geel omboorsel langs sye en wapen links voor

Groen Linden-hokkiekouse en hokkieskoene

Skeenskerms en mondstukke is verpligtend