Rugby 2018-09-28T10:52:41+00:00
  • Sport-Rugby-Hoerskool-Linden

Rugby

Eerste span: Jaco Booysen EN Jaco Swart

Tweede span: Werner Beneke, Pascal Snyman en AJ van Blerk

Onder 16 A: Armand Erasmus en Benno Louwrens

Onder 15 A: Martin Henning en Dandré ban den Berg

Onder 14 A: Luvan Viljoen, Gerrie Germishuys en Jaco Swart

Maandae tot Donderdae van 14:15 tot 16:15

Wedstryde vind plaas op Saterdae in die eerste, tweede en derde kwartaal van die skoolkalender

Goue Leeus Liga

Virsekertrofee en 7’s

NWU Reeks

Eerste span oefenkamp in Julie

Eerste span

Wit rugbytrui met groen, goud en bruin strepe

Groen rugbybroek

Groen Linden-rugbykouse met wit strepe

Tweede span

Geel Linden-rugbytrui

Swart rugbybroek

Wit Linden-rugbykouse met strepe

Onder 14, 15 en 16 spanne

Groen Linden-rugbytrui met wit moue

Swart rugbybroek

Wit Linden-rugbykouse met strepe