Netbal 2018-12-10T13:27:36+00:00
  • Sport-netbal-hoerskool-linden

Netbal

Onder 14 A: Maryna Liebenberg

Onder 14 B: Ane Groenewald

Onder 15 A: Ronelle Nell

Onder 15 B: Ann Snyman en Odette Niewoudt

Onder 16 A: Liezl Scholtz

Onder 16 B: Ann Snyman en Odette Niewoudt

Onder 17 A: Melissa Wallace

Onder 18 A: Magriet Nell en J. Smit

Onder 18 B: Ansie Smit

Onder 14 en Onder 15: Maandag, Dinsdag en Donderdag van 14:30 tot 16:00

Onder 16 tot Onder 18: Maandag, Dinsdag en Donderdag van 16:00 tot 18:00

Wedstryde vind gewoonlik plaas op Donderdae en Saterdae in die eerste en tweede kwartaal van die skoolkalender

JOMO liga

NWU reeks

Fast 5

Netbalkamp by Hoërskool Linden

Onder 18 A:  George-toer: 16 tot 22 Maart 2019

Onder 18 A

Soos jaarliks deur afrigter en organiseerder bepaal

Onder 14, 15, 16, 17 en onder 18 B

Wit moulose LO-gholfhemp

Groen romp met geel omboorsel en Linden-wapen links voor

Wit sportsokkies en tekkies