Landloop 2018-09-28T10:51:39+00:00
  • Sport-Landloop-Hoerskool-Linden

Landloop

Werner Beneke

Maandae tot Donderdae van 14:30 tot 16:00

Tye word soms geskuif na gelang van die afrigters se diskressie

Landloop byeenkomste vind plaas in die derde kwartaal van die skoolkalender

D10 Landloop JHB Noord Liga

Cluster Byeenkoms

Hoërskool Kemptonpark Aflosbyeenkoms

Hoërskool Voorentoe Aflosbyeenkoms

Atletiekfrokkie in groen-en-ougoud

Bottelgroen “ski pants” met wit en geel onderaan die kant

Sporttekkies