Krieket 2018-12-10T14:18:52+00:00
  • hoerskool-linden-krieket-18

Krieket

Eerste span: Martin Gerber

Onder 15: Matt Parr

Maandae: 14:30 tot 16:00

Dinsdae: 14:30 tot 16:00

Donderdae: 14:30 tot 16:00

Wedstryde vind gewoonlik plaas op Saterdae in die eerste en vierde kwartaal van die skoolkalender

Eerste span: Coke T20-Plaat Kompetisie

Onder 15: Johnny Waite T20-Kompetisie

Johannesburg Noord Kompetisie (Co-ed Schools)

Vriendskaplike wedstryde teen omliggende skole

Onder 15-span

Wit Linden LO-gholfhemp

Wit langkrieketbroek

Groen skoolkrieketpet met goue koord

Wit sportsokkies en wit sporttekkies of krieketskoene

Eerste span

Wit kriekethemp met skoolwapen

Wit langkrieketbroek

Groen krieketpet met geel segmente en goue koord met skoolwapen daarop

Wit sportsokkies en wit sporttekkies of krieketskoene