Dogtershokkie 2018-12-10T13:38:56+00:00
  • Sport-dogtershokkie

Dogtershokkie

Eerste span: Michael Selai

Tweede span: Sal bevestig word

Onder 16: Dané van der Linde

Onder 15: Sal bevestig

Onder 14: Liezel Groenewald

Eerste span: Maandae tot Donderdae van 14:30 tot 15:30

Tweede span: Maandae tot Donderdae van 14:30 tot 15:30

Onder 16-span: Maandae tot Donderdae van 15:30 tot 16:30

Onder 15-span: Maandae tot Donderdae van 15:30 tot 16:30

Onder 14-span: Maandae tot Donderdae van 14:30 tot 15:30

Wedstryde vind gewoonlik plaas op Dinsdae en Saterdae in die eerste en tweede kwartaal van die skoolkalender

D10 liga

Pullen en Howell Trofee

NWU reeks

Eerste span: Bloemfontein in Maart

Ander spanne:  By Hoërskool Linden saam met die seunshokkie in Februarie

Eerste span

Groen en geel hokkieromp en -top

Geel Linden-hokkiekouse en hokkieskoene

Skeenskerms en mondstukke is verpligtend

Onder 14, 15, 16 en tweede span

Wit moulose LO-gholfhemp

Groen romp met geel omboorsel en Linden-wapen links voor

Groen Linden-hokkiekouse en hokkieskoene

Skeenskerms en mondstukke is verpligtend