Atletiek 2018-12-07T14:16:35+00:00

Atletiek

Kort- en middelafstande: Liezl Scholtz

Langafstande: Philna Kruger

Verspring: Leandie Gerber

Hoogspring: Melissa Wallace

Gewigstoot: Benno Lourens

Spiesgooi: Martin Henning

Diskus: Pieter v d Merwe

Item Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag
Naellope/Hekkies 14:30 14:30 14:30 14:30 14:30
Verspring 14:45 14:45
Hoogspring 14:30 14:30
Spiesgooi 14:30 14:30
Gewigstoog 14:30 14:30
Diskus 14:45 14:45
Middelafstande 14:30 14:30 14:30 14:30 14:30 08:30

Let wel:  Laerskool-leerders is welkom om by Hoërskool Linden te kom oefen.

Skakel een van die atletiek hooforganiseerders vir meer inligting.

Atletiekbyeenkomste vind gewoonlik plaas op Vrydae in die eerste kwartaal van die skoolkalender.

Voorseisoen byeenkomste vind plaas in die derde kwartaal van die skoolkalender.

Hoërskool Linden neem tans deel in die C-Bond van die Prestige Interhoër.

Datums van byeenkomste vir 2019 is as volg:

  • 12 Januarie:          Graad 8 -Interhuis
  • 18 Januarie:          Dr Malan (weg)
  • 25 Januarie:          Linden Uitnodigingsbyeenkoms @UJ
  • 1 Februarie           Transvalia (weg)
  • 6 Februarie           Top 15 @UJ
  • 8 Februarie           Florida Prestige @UJ
  • 19 Februarie         Interhoër
  • 12 Oktober            Grey Kollege (weg)

Grey Kollege-byeenkoms in Oktober

Verskeie klinieke en sportkondisioneringsprogramme deur die loop van die jaar

Atletiekfrokkie in groen-en-ougoud

Bottelgroen “ski pants” met wit en geel onderaan die kant

Lindenbroek slegs vir worpe

Groen Hoërskool Linden Sweetpak

Atletiekskoene en sporttekkies