Wyn in Wit 2017-07-31T13:55:18+00:00

Wyn in Wit

Wyn in Wit is ‘n spesiale vroue-kuiergeleentheid wat gewoonlik in Maart plaasvind.  Die Cor Dirkssaal word klassiek getooi in wit en die gaste word getrakteer met keurige disse en topklas wyne.