Wildsfees 2018-09-25T09:30:15+00:00
  • hoerskool-linden-wildsfees-hero

Wildsfees

Die laaste Saterdag van Augustus trek Lindeniete saam op die rugbyveld vir die Grootste Lindenkuier van die jaar. Die sportvelde transformeer in ‘n feesterrein van gesellige kuierareas, kosstalletjies en topklas vermaak. Die Wildsfees is nie net die grootste kuiergeleentheid op die skool se sosiale kalender nie, maar ook die geleentheid om die gemeenskap saam te bring, die skool te bemark en fondse ten bate van die skool te genereer.

As jy belangstel om hierdie geleentheid by te woon of om vriende en familie te nooi, klik hier van facebook
https://www.facebook.com/events/1014435152049861/