Sake-ontbyt 2017-08-10T12:22:00+00:00

Sake-ontbyt

Daar is geen beter plek om ‘n eerstehandse ontleding te kry van wat die toekoms vir Suid-Afrikaners inhou nie as by Hoërskool Linden se jaarlikse Sake-Ontbyt nie. Kenners van die Suid-Afrikaanse ekonomie bied waardevolle insigte, praat oopkop en beantwoord vrae. Die Sake-Ontbyt vind in Mei plaas en word jaarliks bygewoon deur ons leerders, ouers en sakelui in die gemeenskap.