Seunstennis

Ryan Beer van Advantage Tennis
www.advantagetennis.co.za

Maandae 6:00 tot 7:00
Donderdae 14:30 tot 16:30

Wedstryde vind gewoonlik op Vrydae plaas regdeur die jaar.

Premier skole-liga
St Benedicts College Invitational Tennis League
Interhoër vir junior en senior spanne

Sun City Menlo Mix in Maart
Bethlehemtoernooi in September
Jaarlikse Linden-kampioenskappe in die derde kwartaal
Let wel:  Toere word deur die ouers betaal

A-span
Voorgeskrewe Linden-tennisdrag.  Kontak die organiseerder vir meer inligting.
Wit sportsokkies en tennistekkies

Ander spanne
Wit Topspin Lindenbroek
Wit gholfhemp met groen langs sye en geel omboorsel tussen wit en groen. Linden-wapen is agterop
Wit sportsokkies en tennistekkies