Public Speaking

kultuur-public-speaking-hoerskool-linden

By Hoërskool Linden vind Public Speaking in spanverband plaas.  Elke lid van die span kry die geleentheid om ‘n formele, gestruktureerde toespraak oor ‘n gedeelte van die onderwerp aan die gehoor te lewer.  Public Speaking bied aan ons leerders die geleentheid om met selfvertroue voor ‘n gehoor te praat, effektief te luister en hulself op ‘n kreatiewe wyse uit te druk.

Jenny Immelman
Benita Strydom
Daleen Smit

Kultuuruur op Woensdae van 14:30 tot 15:30
Naweke, pouses en voorskool

Kompetisies vind plaas in die eerste en vierde kwartaal van die skoolkalender
Hoërskool Linden neem deel aan die Speech and Drama College (SA) kompetisies