Linden Klassiek

Linden Klassiek is ‘n formele glansgeleentheid en ‘n skouspel van klassieke musiek sonder die element van kompetisie.  Die doel van hierdie aktiwiteit is om aan elke leerder met ‘n klassieke musikale vaardigheid ‘n platform te bied om sy/haar talent uit te leef en ten toon te stel.

Linden Klassiek vind in die derde kwartaal van die skoolkalender plaas

Formele drag van die leerder se keuse