Nuusbrief 2018-11-05T12:36:09+00:00

Nuusbrief

Hoërskool Linden se elektroniese nuusbrief verskyn weekliks op ‘n Donderdag.  Die nuusbrief word op die skool se D6 Kommunikeerder en webblad geplaas.

Nuusberigte en foto’s moet LindenNuus weekliks bereik teen 17:00 op Maandae om in oorweging te kom vir daardie week se publikasie. Die plasing van berigte is uitsliklik ‘n redakteursbesluit.

Besighede en individue kry die geleentheid om advertensies in die LindenNuus teen ‘n minimale koste te plaas.

Rig navrae oor nuusbydraes en plasing van advertensies aan nuus@linden.co.za

Laai die nuutste uitgawe van LindenNuus hier af