LindenNuus

Die LindenNuus is Hoërskool Linden se elektroniese nuusbrief wat gewoonlik op Vrydae verskyn.

Nuusberigte en foto’s moet LindenNuus weekliks bereik teen 17:00 op Woensdae om in oorweging te kom vir daardie week se publikasie. Die plasing van berigte is uitsluitlik ‘n redakteursbesluit.

Besighede en individue kry die geleentheid om advertensies in die LindenNuus teen ‘n minimale koste te plaas.

Rig navrae oor nuusbydraes en plasing van advertensies aan nuus@linden.co.za

Laai die nuutste uitgawe van LindenNuus hier af

2020

2019

2018

2017