United Nations Debat 2018-02-26T10:24:00+00:00

United Nations Debat

United Nations Debat bied ‘n geleentheid vir leerders om navorsing te doen oor verskillende internasionale aangeleenthede en dan daaroor te debateer in ‘n groep. Dit is ‘n aktiwiteit wat leerders aanmoedig om hulle kennis en siening van wêreldgebeure uit te brei.

Malette Miller

Mariët Jordaan

Kultuuruur op Woensdae van 14:30 tot 15:30

United Nations Debat vind plaas in die derde kwartaal van die skoolkalender.

Hoërskool Linden neem deel aan die SAIIA Model UN-program.