Public Speaking 2018-02-26T10:22:19+00:00
  • kultuur-public-speaking-hoerskool-linden

Public Speaking

By Hoërskool Linden vind Public Speaking in spanverband plaas.  Elke lid van die span kry die geleentheid om ‘n formele, gestruktureerde toespraak oor ‘n gedeelte van die onderwerp aan die gehoor te lewer.  Public Speaking bied aan ons leerders die geleentheid om met selfvertroue voor ‘n gehoor te praat, effektief te luister en hulself op ‘n kreatiewe wyse uit te druk.

Die Trophy Team van 2017 by name, Danielle de Villiers, Mia de Beer en Friede van der Berg, tree as naaswenners uit die kompetisie waarin meer as ‘n honderd skole deelgeneem het.

Jenny Immelman

Benita Strydom

Zanél Strydom

Daleen Smit

Lynn van Rooyen

Kultuuruur op Woensdae van 14:30 tot 15:30

Naweke, pouses en voorskool

Kompetisies vind plaas in die eerste en vierde kwartaal van die skoolkalender

Hoërskool Linden neem deel aan die Speech and Drama College (SA) kompetisies