Linden Klassiek 2017-07-31T15:00:06+00:00
  • kultuur-klassiek-hoerskool-linden

Linden Klassiek

Die Linden Klassiek is die nuutste kultuuraktiwiteit op die kultuurkalender van Hoërskool Linden.  Die doel van hierdie aktiwiteit is om aan leerders met ‘n klassieke musikale agtergrond die platform te bied om hul musikaliteit ten toon te stel.  Dit is ‘n formele glansgeleentheid en ‘n skouspel van klassieke musiek sonder die element van kompetisie.

Linden Klassiek vind in die derde kwartaal van die skoolkalender plaas

Formele drag van die leerder se keuse