Ja-Nee Skoolkoerant 2018-12-10T14:08:29+00:00
  • hoerskool-linden-ja-nee-koerant-18

Ja-Nee Skoolkoerant

Die Ja-Nee Skoolkoerant word drie keer ‘n jaar gepubliseer. Artikels varieer van sport tot kultuur en natuurlik bietjie skindernuus. Leerders is self verantwoordelik vir die publikasie van die koerant, insluitend die skryf van die artikels, die uitleg van die koerant, asook die neem van die foto’s wat ‘n groot deel van die koerant se sukses uitmaak.

Die Ja-Nee Skoolkoerant is in 2016 aangekondig as die wenner van die Nasionale Beeld-kompetisie.

Da Nielle Jordaan

Vergaderings word volgens sperdatums gereël

Deelname aan die Ja-Nee Skoolkoerant vind regdeur die jaar plaas

Hoërskool Linden neem deel aan die Nasionale Beeld-kompetisie en Media24 – OnsKan24-kompetisie