ATKV-Serenade 2018-12-10T14:01:41+00:00
  • hoerskool-linden-serenade18

ATKV-Serenade

Serenade is ‘n a cappella-groep wat bestaan uit musikaal begeesterde leerders. In 2015 is Hoërskool Linden se dogtersgroep as die nasionale wenners in die ATKV-A Capella-kompetisie bekroon. In 2016 is die dogters- en seungroep gekombineer en weer as die nasionale wenners aangewys. Sedertdien het ons nog nie weer terug gekyk nie en gaan hierdie groep van krag tot krag.

Marius van Staden

Da Nielle Jordaan

Charlotte Fourie

Nina Janse van Rensburg

Maandae van 19:00 tot 21:00

Laaste week van die Julie-vakansie

Ander tye volgens diskresie van die organiseerder

Deelname aan Serenade vind van Januarie tot Oktober plaas

Hoërskool Linden neem deel aan die ATKV-A Capella-kompetisie

Die Serenade-groep kies jaarliks ‘n tema en trek dienooreenkomstig aan vir die kompetisie