cricket heading linden hoerskool

Organiseerder

Martin Henning
martin.henning@linden.co.za


Afrigters

Eerste span: Martin Gerber
Onder 15: Matt Parr


Oefentye

Maandae: 14:30 tot 16:00
Dinsdae: 14:30 tot 16:00
Donderdae: 14:30 tot 16:00


Wedstryde

Wedstryde vind gewoonlik plaas op Saterdae in die eerste en vierde kwartaal van die skoolkalender


Ligas en kompetisies

Noordvaal-liga
Johnny Waite en Coke Plaat T20-kompetisie
Johannesburg Noord Kompetisie (Co-ed Schools)
Vriendskaplike wedstryde teen omliggende skole


Voorgeskrewe kleredrag

Onder 15-span
Wit Linden LO-gholfhemp
Wit langkrieketbroek
Groen skoolkrieketpet met goue koord
Wit sportsokkies en wit sporttekkies of krieketskoene

Eerste span
Wit kriekethemp met skoolwapen
Wit langkrieketbroek
Groen krieketpet met geel segmente en goue koord met skoolwapen daarop
Wit sportsokkies en wit sporttekkies of krieketskoene