Graad 8 Vorms 2017-11-06T07:59:11+00:00
  • graad-8-vorms-hoerskool-linden

Graad 8 Vorms

Om sake te vereenvoudig is ‘n dokument saamgestel met al die nodige vorms wat van toepassing is op ‘n graad 8-leerder in Hoërskool Linden.  Die voltooide vorms kan tydens die Inligtingsaand by die betrokke registeronderwysers ingehandig word.

Die vorms is soos volg:

  1. Busvervoer
  2. Vrywaringsvorm
  3. Reëls oor Toere
  4. Addisionele inligting van leerder
  5. Handboeke
  6. Finansies

Laai die Graad 8-vorms hier af