Skooldrag 2017-08-08T11:33:23+00:00
  • skooldrag-hoerskool-linden

Skooldrag

Somersdrag

Dogters

  • Donkergroen platplooiromp
  • Kortmoubloes in ougoud (gerond onderom vir oorhang oor romp)
  • Donkerbruin toerygskoolskoene of skoolskoene met ’n bandjie oor die voet
  • Bruin, kort sokkies
  • Kleurbaadjie
  • Donkergroen skooltrui (mouloos of met moue) onder die baadjie

Seuns

  • Grys skoolbroek (lank of kort)
  • Wit kortmouhemp met das
  • Grys skoolkouse met skoolkleure
  • Swart toerygskoolskoene
  • Kleurbaadjie
  • Donkergroen skooltrui (mouloos of met moue) onder die baadjie

Graad 12:

Voorgeskrewe matriekdas en matriektrui (alleenlik onder kleurbaadjie

Graad 12:

Voorgeskrewe matriekdas en matriektrui (alleenlik onder kleurbaadjie

Wintersdrag

Dogters

  • Donkergroen platplooiromp
  • Bruin skoollangbroek (indien verkies)
  • Ougoud langmoubloes en skooldas
  • Kleurbaadjie
  • Donkergroen skooltrui (mouloos of met moue) onder die baadjie
  • Donkerbruin plathaktoerygskool- skoene of skoene met ‘n bandjie oor die voet
  • Voorgeskrewe bruin broekiekouse of bruin skoolsokkies onder langbroek

Seuns

  • Grys skoolbroek (lank)
  • Wit langmouhemp met skooldas
  • Kleurbaadjie
  • Donkergroen skooltrui (mouloos of met moue) onder kleurbaadjie
  • Swart toerygskoene
  • Grys skoolkouse met skoolkleure

Graad 12:

  • Wit langmouhemp
  • Voorgeskrewe matriekdas
  • Voorgeskrewe matriektrui

Graad 12:

  • Voorgeskrewe matriekdas
  • Voorgeskrewe matriektrui

LO-drag

Somersdrag en Wintersdrag

Dogters

  • Wit kortmougholfhemp met groen langs sye en geel omboorsel tussen die groen en wit. Linden-sportwapen is agterop
  • Groen Linden-broek met geel omboorsel langs sye en Linden-sportwapen links voor
  • Wit, kort sokkies
  • Wit tekkies

Seuns

  • Wit kortmougholfhemp met groen langs sye en geel omboorsel tussen die wit en groen. Linden- sportwapen is agterop
  • Groen Linden-broek met geel omboorsel langs sye en Linden-sportwapen links voor
  • Wit, kort sokkies
  • Wit tekkies