Dogterstennis

By |2020-05-14T09:59:53+00:00May 13th, 2020|Sport, Tennis|

Organiseerder Michelle de Klerk michelle.deklerk@linden.co.za Wedstryde Delete all and replace with: Wedstryde vind gewoonlik plaas op Dinsdae in kwartaal 1, 3 en 4. Ligas en kompetisies Section on dogters: Delete the word dogters Replace skole liga with skole-liga Toere en kampe Bethlehemtoernooi Voorgeskrewe kleredrag Voorgeskrewe Linden-tennisrokkie. Kontak die hooforganiseerder

Atletiek

By |2020-05-14T10:00:36+00:00May 8th, 2020|Atletiek, Sport|

Organiseerder Dané van der Linde Afrigters Kort- en middelafstande:  Les Archer Langafstande:  Werner Beneke Hekkies:  Duncan Fourie Verspring en Driesprong:   Leandie Gerber Hoogspring:  Duncan Fourie Spiesgooi:  Martin Henning Diskus:  Pieter vd Merwe Oefentye Atletiekoefening vind plaas in die

Sport

By |2020-05-08T13:22:09+00:00May 7th, 2020|Sport|

SPORT By Hoërskool Linden is sport ‘n kern deel van ons holistiese opvoeding. Dit is immers inherent deel van die mens om te wil hardloop, spring en speel. Ons kan met trots sê dat die sport by ons skool vir elke belangstelling en talent voorsiening maak. Ongeag wen of verloor, A- of

DogtersHokkie

By |2020-05-14T10:01:06+00:00May 5th, 2020|Dogtershokkie, Sport|

Organiseerder Marietjie Annandale marietjie.annandale@linden.co.za Afrigters Eerste span:                Dané van der Linde en Ashley Dutnow Tweede span:             Jahtwa Kruger o.16A                          Jivanka Kruger o.15A                          Jandré Du Plessis o.14A                          Marietjie Annandale Oefentye Kontak die hooforganiseerder vir oefentye of raadpleeg

Fietsry

By |2020-05-13T15:03:10+00:00May 4th, 2020|Fietsry, Sport|

Organiseerder Hannes Pretorius hannespretorius9809@gmail.com Afrigters Hannes Pretorius Oefentye Dinsdae:              15h00 tot 17h00 Donderdae:         15h00 tot 17h00 Vrydae:                14h00 tot 16h00

Golf

By |2020-05-14T10:01:45+00:00May 3rd, 2020|Golf, Sport|

Organiseerder Ronel de Wet Ronel.dewet@linden.co.za Afrigters Beroepsafrigters van Parkview Gholfbaan Oefentye Dinsdae en/of Donderdae: 14:30 – 17:30 by Parkview Gholfbaan Wedstryde Geen op hierdie stadium Ligas en kompetisies Skole-liga Toere en kampe Geen op hierdie stadium Voorgeskrewe kleredrag Linden-gholfhemp Sandkleur kort- of Langbroek Linden-gholfpet

Krieket

By |2020-05-14T10:02:09+00:00May 2nd, 2020|Krieket, Sport|

Organiseerder Martin Henning martin.henning@linden.co.za Afrigters Eerste span: Martin Gerber Onder 15: Matt Parr Oefentye Maandae: 14:30 tot 16:00 Dinsdae: 14:30 tot 16:00 Donderdae: 14:30 tot 16:00 Wedstryde Wedstryde vind gewoonlik plaas op Saterdae in die eerste en vierde kwartaal van die skoolkalender Ligas en kompetisies Noordvaal-liga Johnny Waite en Coke Plaat T20-kompetisie Johannesburg Noord Kompetisie (Co-ed Schools)

Landloop

By |2020-05-14T10:02:34+00:00May 1st, 2020|Landloop, Sport|

Organiseerder Werner Beneke werner.beneke@linden.co.za Afrigters Werner Beneke Oefentye Maandae tot Donderdae van 14:30 tot 16:00 Tye word soms geskuif na gelang van die afrigters se diskressie Wedstryde Landloop byeenkomste vind plaas in die derde kwartaal van die skoolkalender Ligas en kompetisies D10 Landloop JHB Noord Liga Cluster Byeenkoms Hoërskool

Netbal

By |2020-05-14T10:03:03+00:00April 30th, 2020|Netbal, Sport|

Afrigters o.14A                                  Melissa Wallace o.14B                                  Michelle de Klerk o.14C                                  Ané Groenewald o.15A                                  Magriet Nel o.15B                                  Juzelle Nortje o.15C                                  Ané Groenewald o.16A                                  Ann Snyman en Kaylin Pienaar o.16B                                  Nuchelle Bezuidenhout o.17A                                  Marietjie Griffeon Tweede span                     Ansie Smit Eerste span                        Vicki Thies en Magriet Nel Oefentye Juniors                 Maandag, Dinsdag en Donderdag van