Sosiaal

By |2020-04-08T12:41:18+00:00April 8th, 2020|Sosiaal|

SOSIAAL By Hoërskool Linden handhaaf ons ’n gesonde balans tussen akademie, sport, kultuur en ’n sosiale lewe.  Ons werk hard, maar ons kuier ook graag saam. Vir die welstand van ons skool en sy leerders ag ons dit belangrik om vriende te maak en saam te kuier.  Hoërskool Linden hou deur die