Kultuur

By |2020-04-08T12:38:22+00:00April 8th, 2020|Kultuur|

Kultuur Deur die jare heen vestig Hoërskool Linden homself as ʼn welgestelde kultuursentrum in die Johannesburgdistrik. Hoërskool Linden poog om ʼn sterk, diverse en holistiese kultuurforum aan ʼn verskeidenheid van leerders te bied. Organiseerders is daarop ingestel om hulself op ʼn gereelde basis te verwittig van die nuutste tendense rakende die afrigting