About admin

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Nam viverra euismod odio, gravida pellentesque urna varius vitae. Sed dui lorem, adipiscing in adipiscing et, interdum nec metus. Mauris ultricies, justo eu convallis placerat, felis enim ornare nisi vitae.

Krieket

By |2020-05-14T10:02:09+00:00May 2nd, 2020|Krieket, Sport|

Organiseerder Martin Henning martin.henning@linden.co.za Afrigters Eerste span: Martin Gerber Onder 15: Matt Parr Oefentye Maandae: 14:30 tot 16:00 Dinsdae: 14:30 tot 16:00 Donderdae: 14:30 tot 16:00 Wedstryde Wedstryde vind gewoonlik plaas op Saterdae in die eerste en vierde kwartaal van die skoolkalender Ligas en kompetisies Noordvaal-liga Johnny Waite en Coke Plaat T20-kompetisie Johannesburg Noord Kompetisie (Co-ed Schools)

Landloop

By |2020-05-14T10:02:34+00:00May 1st, 2020|Landloop, Sport|

Organiseerder Werner Beneke werner.beneke@linden.co.za Afrigters Werner Beneke Oefentye Maandae tot Donderdae van 14:30 tot 16:00 Tye word soms geskuif na gelang van die afrigters se diskressie Wedstryde Landloop byeenkomste vind plaas in die derde kwartaal van die skoolkalender Ligas en kompetisies D10 Landloop JHB Noord Liga Cluster Byeenkoms Hoërskool

Netbal

By |2020-05-14T10:03:03+00:00April 30th, 2020|Netbal, Sport|

Afrigters o.14A                                  Melissa Wallace o.14B                                  Michelle de Klerk o.14C                                  Ané Groenewald o.15A                                  Magriet Nel o.15B                                  Juzelle Nortje o.15C                                  Ané Groenewald o.16A                                  Ann Snyman en Kaylin Pienaar o.16B                                  Nuchelle Bezuidenhout o.17A                                  Marietjie Griffeon Tweede span                     Ansie Smit Eerste span                        Vicki Thies en Magriet Nel Oefentye Juniors                 Maandag, Dinsdag en Donderdag van

Rugby

By |2020-05-13T15:36:52+00:00April 29th, 2020|Rugby, Sport|

Organiseerder Martin Henning martin.henning@linden.co.za Afrigters Eerste span:       Jaco Booysen en Jaco Swart Tweede span:    David Scribante, Dalton Murray en Arnu Luus o.16A:                  Martin Henning en Wian de Lange o.15A:                  Tiaan Brand en Ignus Geese o.14A:                  Danie Scoltz en Tyron Eramus Oefentye Maandae tot Donderdae  van 14:30 tot

Seunshokkie

By |2020-05-14T10:03:42+00:00April 29th, 2020|Seunshokkie, Sport|

Organiseerder Daleen Smit daleen.smit@linden.co.za Afrigters Eerste span Leon Keulder Tweede span Leon Keulder o.16’s Francois Janse van Rensburg o.14’s Damian Atkins Oefentye Maandae tot Vrydae van 14:30 tot 17:30 Volg program op kennisgewingbord vir individuele spanne Wedstryde Wedstryde vind plaas in die eerste en tweede kwartaal van die skoolkalender

Skaak

By |2020-05-14T10:04:07+00:00April 28th, 2020|Skaak, Sport|

Organiseerder Malette Miller malette.miller@linden.co.za Afrigters Jaheim Netshakhuma Oefentye Maandae van 14:30 tot 16:00 Wedstryde Wedstryde vind plaas op Saterdae Ligas en kompetisies Noordwesrand liga Toere en kampe Voorgeskrewe kleredrag Skoolklere Skeenskerms en mondstukke is verpligtend

Skyfskiet

By |2020-05-14T10:04:32+00:00April 27th, 2020|Skyfskiet, Sport|

Organiseerder Johan Swemmer swemmer@mweb.co.za Afrigters Estelle Swemmer Oefentye Maandae tot Donderdae 14:15 tot 16:30 Gedurende skoolvakansies soos deur die afrigter bepaal Wedstryde Kompetisies vind oor naweke plaas GSSU en SANSSU kwalifiseer as ‘n binne sport en vind plaas van Januarie tot Oktober SAARA, GTRA en DDRC kwalifiseer as

Swem

By |2020-05-20T09:40:54+00:00April 26th, 2020|Sport, Swem|

Organiseerder Annabeth Marshall annabeth.marshall@linden.co.za Afrigters Cobus Kruger Oefentye Maandae van 6:00 tot 7:00 by die Linden publieke swembad Woensdae van 6:00 tot 7:00 by die Linden publieke swembad Wedstryde Swem vind plaas in die eerste en vierde kwaartaal van die skoolkalender Interhuis swemgala is gewoonlik die tweede week in

Seunstennis

By |2020-05-14T10:05:22+00:00April 25th, 2020|Sport, Tennis|

Organiseerder Alecha Thops alecha.thops@linden.co.za Afrigters Ryan Beer van Advantage Tennis www.advantagetennis.co.za Oefentye Maandae 6:00 tot 7:00 Donderdae 14:30 tot 16:30 Wedstryde Wedstryde vind gewoonlik op Vrydae plaas regdeur die jaar. Ligas en kompetisies Premier skole-liga St Benedicts College Invitational Tennis League Interhoër vir junior en senior spanne Toere en

Sosiaal

By |2020-04-08T12:41:18+00:00April 8th, 2020|Sosiaal|

SOSIAAL By Hoërskool Linden handhaaf ons ’n gesonde balans tussen akademie, sport, kultuur en ’n sosiale lewe.  Ons werk hard, maar ons kuier ook graag saam. Vir die welstand van ons skool en sy leerders ag ons dit belangrik om vriende te maak en saam te kuier.  Hoërskool Linden hou deur die