Eksamenrooster 2018-05-14T07:28:01+00:00
  • eksamenrooster hoerskool linden

Eksamenrooster

By Hoërskool Linden skryf ons in Junie en November eksamen.

Die graad 12’s skryf ook ‘n rekordeksamen wat in September plaasvind.

Die uitvoering van die eksamens is onderhewig aan streng voorskrifte van die Departement van Onderwys.  Eksamens is dus tye by die skool wat met erns en omslagtigheid bestuur word.

Laai die Junie-eksamenrooster 2018 hier af