Rugby
Rugbyoefening (27 Februarie - 23 Augustus 2013)
| o.14: | Maandae, Dinsdae, Donderdae | 14:15 - 16:00 |
| o. 15: | Maandae, Dinsdae, Donderdae | 15:45 - 17:15 |
| o.16: | Maandae, Dinsdae, Woensdae en Donderdae | 14:15 - 16:00 |
| Oop spanne: | Maandae, Dinsdae en Donderdae | 15:45 - 17:15 |
| Woensdae | 14:15 - 16:00 |
Verdere reëlings met betrekking tot oefentye sal op 'n latere stadium gegee word.
Die eerste span speel in die KHS-RUGBYWEEK vanaf 28 Maart - 1 April 2013 in Krugersdorp.
Koste verbonde aan die week beloop R600 per speler.Om betaling vir u te gerieflik maak, is die volgende opsies beskikbaar:
- Kontantbetaling.
- Twee vooruitgedateerde tjeks.
U kan ook 'n elektroniese betaling na die volgende rekening doen:
Rekeningnaam: Hoërskool Linden
Bank: ABSA Northcliff
Rekno: 730 390 033
Takkode: 632005
Maak asseblief seker dat die volgende inligting duidelik op die depositostrokie
verskyn:
Naam van speler en span betrokke
Verwysingsnommer van leerling.
Faks asseblief die depositostrokie na 011 782 4565.
Die voorlopige rugbyprogram vir 2013
| 21 Januarie - 28 Februarie | Maandae, Dinsdae en Donderdae 15:00 - 16:30 (geen atlete wat nr 1 in hul items is) |
| 2 Maart | 0.16- en oop spanne: Proewe/Oefening |
| 4 Maart | 0.14 en o.15: Proewe/Oefening |
| 9 Maart | Wintersport vs H/s Bethlehem (weg) |
| 16 Maart | Wintersport vs Fourways (weg) |
| 20 Maart - 23 Maart | Lindenfees |
| 25 Maart - 26 Maart | Eerstespan-oefening: 9:00 - 12:00 |
| 28 Maart - 1 April | Eerste span KHS-Rugbyweek |
| 3 April - 5 April | VERPLIGTEND 0.14-, o.15-, o.16- en eerste span: oefening ( 8:00 - 10:00) & (11:30 - 13:00) |
| 10 APRIL | St Stithians (tuis) |
| 12 April | VERPLIGTEND 0.14 & o.16: oefening (14:00 - 16:00) |
| 13April | VERPLIGTEND 0.15 & tweedes & eerstes (8:00 - 11:00) |
| 15 April | Sentraal-Wes-proewe by H/s Roodepoort |
| 20 April | Wintersport vs H/s Noordheuwel |
| 23 April | Sentraal-Wes-proewe by H/s Florida |
| 4 Mei | Liga vs Dinamika (weg) |
| 11 Mei | Liga vs Riebeeckrand (weg) |
| 15 Mei | Liga vs Alberton (tuis) |
| 18 Mei | Oefening alle spanne |
| 25 Mei | Liga vs Bastion (weg) |
| 1 Junie | Liga vs Randburg (tuis) |
| 8 Junie | Liga vs Jan Viljoen (tuis) |
| 15 Junie | GLHRU-halfeindronde |
| 23 Julie - 27 Jullie . | 0.16-Akademie (Vereeniging), o.19-PUK-week (Potch) |
| 30 Junie - 4 Julie | 0.16-Grant Khomo (Valke) , o.18-Akademie-week |
| 7 Julie - 13 Julie | 0.18-Cravenweek KZN |
| 8 - 13 Julie | Oefening (9:00 - 12:00) |
| 20 Julie | GLHRU-finaal |
| 27 Julie | Beeldtrofee-uitspeelronde |
| 3 Augustus | Beeldtrofee-kwarteindronde |
| 17 Augustus | Beeldtrofee-halfeindronde |
| 24 Augustus | Beeld-finaal |
Afrigters vir 2013:
| Organiseerder | Gert van den Berg |
| o.14A | Morné Oosthuizen, Gideon Müller |
| o.14B | Robert Oosthuizen |
| o.15A | Peter Schutte, Gideon Müller |
| o.15B | Bakkies Reyneke |
| o.16A | Francois Vosloo, Gert van den Berg, |
| o.16B | Nic Wessels |
| Tweede span | Gert van den Berg, Jaco Booysen |
| Eerste span | Francois Vosloo, Jaco Booysen |