'n Sportbyeenkoms

Linden Sport

Deelname aan sport is baie belangrik vir die ontwikkeling en gesondheid van elke jongmens. Hoërskool Linden moedig sy leerders aan om aan ten minste een sportsoort deel te neem.

Linden se sportfasiliteite

  • Atletiekbaan
  • Tartan-aanloopbane vir verspring, hoogspring en spiesgooi
  • Twee rugbyvelde
  • Vier netbalbane
  • Twee hokkievelde
  • Hokkie-oefening / -wedstryde op naburige klubs se Astro-velde
  • Ses tennisbane
  • Krieketveld en krieketnette
  • Skietbaan

Sportsoorte wat by die skool aangebied word

  • Atletiek
  • Netbal
  • Tennis
  • Landloop
  • Rugby
  • Hokkie (seuns en meisies)
  • Krieket
  • Skiet
  • Skaak

Ander sportsoorte waarby Lindeniete inskakel

  • Aksienetbal
  • Sewesrugby
  • Gholf
  • Judo
  • Karate
  • Swem
  • Lewensredding
  • Fietsry
  • Gimnastiek
  • Sokker
  • Kanovaart

Afrigting wat aangebied word

- Skoolpersoneel met afrigtingskwalifikasies of skeidsregterkwalifikasies

- Buite-afrigters (spelers / afrigters van universiteitspanne / provinsiale spanne)