Dogterstennis

Wedstryde vind gewoonlik plaas op Dinsdae in kwartaal 1, 3 en 4.

Premier skole-liga
St Benedicts College Invitational Tennis League
Interhoër vir junior en senior spanne

Bethlehemtoernooi

Voorgeskrewe Linden-tennisrokkie. Kontak die hooforganiseerder vir meer inligting.
Wit sportsokkies en tennistekkies