Fasiliteite

 Hoërskool Linden is trots op ‘n moderne, gevestigde skoolterrein wat uit die volgende fasiliteite bestaan:

Toegeruste klaskamers en laboratoriums
Ouditorium
Rekenaarsentrum
Mediasentrum
Gasvryheidstudieskombuis
Administratiewe kantore
Twee skoolsale
Lapa
Kafeteria









Sportsentrum met toegeruste gimnasium
Badkamers en kleedkamers
Vyf tennisbane en ‘n klubhuis
Astro-hokkiebaan
Drie netbalbane
Twee rugbyvelde
Atletiekbaan met tartanblad by verspring en spiesgooi
Krieketblad en nette


Terreinplan